|
|
Werkswyse |
|
|
WIE IS IKEG? IKEG is die Nederlandse tak van Child Evangelism Fellowship (CEF) wat in meer as 155 lande met 2500 voltydse- en 40,000 deeltydse werkers werk. IKEG werk al meer as 57 jaar in Nederland. IKEG het 'n geloofsverklaring wat behoudend is en verkondig die evangelie suiwer. Die doel is om C buitekerklike kinders met die evangelie te bereik, C hulle te help en te leer om geestelik te groei C en dan by Bybel getroue kerke in te skakel. Die KEB werk ook in Suid-Afrika en u kan hulle ook vra om u te help in die bereiking van kinders in en buite die gemeente. (Nasionale directeursegpaar: David en Jesse van Heerden (0182930860))
Eerstens stel IKEG homself ten doel om
BUITEKERKLIKE KINDERS met die evangelie te bereik deur:- |
||
|
|